Seepunt Akkommodasie by Centurion Hotel Room 711 | LekkeSlaap
+8

Centurion Hotel Room 711

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Centurion Hotel, Hoek van Hoofweg en Frere-weg, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R510 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hierdie eenheid is in die Centurion All-Suite Hotel Holiday Apartment Resort. Dit is 'n gewilde vakansiebestemming wat in die gonsende en kosmopolitiese area van Seepunt en Drieankerbaai geleë is. Centurion Hotel Kamer 711 is op die sewende vloer en dis 9 verdiepings bo die grond. Die slaapkamer en leefarea het westelike panoramiese uitsigte oor Leeukop en uitstekende see-uitsigte aan die regterkant.

Die enkelwoonstel beskik oor 1 kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Dit is minimalisties en skoon ingerig. Die woonstel is ook toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n ketel, breekware en eetgerei vir 2 mense. Daar is nie kosmaakgeriewe in hierdie kamer nie. Verder is daar ook 'n TV met sekere DStv-kanale vir jou vermaak. Daar is ook gratis WiFi beskikbaar.

Geriewe in die eenheid sluit die volgende in: 'n groot beskutte swembad wat baie son kry en see-uitsigte bied, ontvangs, 24 uur-sekuriteit en 'n 24 uur-portierdiens. Daar is hysbakke vir gaste en goedere, 'n haarsalon en onderdakparkeerplek.

Let asb. dat gaste wat na 20:00 arriveer op die inklokdatum 'n laatinklokfooi van R300 moet betaal.

Slaapplek

’n Bespreking by Centurion Hotel Room 711 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Grieks

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 3 resensies vir Centurion Hotel Room 711
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Centurion Hotel, Hoek van Hoofweg en Frere-weg, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Centurion Hotel Room 711 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R510
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R510
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Centurion Hotel, Hoek van Hoofweg en Frere-weg, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhZWQ1ZDhiLWM2OGUtNDZlNC05ZjY5LTdkMWY2YWM5N2U0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R510  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 Centurion Hotel Corner of Main Road & Frere Road 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-00:00 10:00 -33.910147011015 18.394994512226
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za