Accommodation @ Ryneveld
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bourne-weg 3, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R595 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
[email protected] is in Pierre van Ryneveld in Centurion geleë. Dit is ideaal vir gaste wat 'n gerieflike oorslaapplek naby 'n verskeidenheid geriewe soek.
Die kamer het 'n dubbelbed, 'n lessenaar met 'n stoel en ingeboude kaste. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer is vas aan die hoofhuis, maar het 'n privaat ingang en beskutte parkeerplek. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n eenplaat-induksiestoof, potte, 'n pan, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware.
Daar is ook gratis WiFi, 'n TV met DStv Compact Plus, Netflix, Showmax en YouTube. Gaste het toegang tot die swembad.
Besienswaardighede in die area is onder meer Jan Smuts Huismuseum, Rietvleidam en die Voortrekkermonument.
Winkelsentrums in die omgewing sluit in Irene Village Mall, Castle Gate, Centurion Mall en Menlyn Maine.
Slaapplek
’n Bespreking by Accommodation @ Ryneveld sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Bourne-weg 3, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Accommodation @ Ryneveld het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Pierre van Ryneveld Centurion Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bourne-weg 3, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom