Centurion Akkommodasie by Centurion Short Stay Accommodation | LekkeSlaap
+6

Centurion Short Stay Accommodation

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Von Willich-laan 263, Die Hoewes, Centurion, 0163, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Centurion Short Stay Accommodation is geleë in Die Hoews, 'n stil woonbuurt in Centurion naby aan die Gautrain-stasie, Centurion Winkelsentrum, Supersport Park en Unitas Hospitaal. Dié woonstel is ook lekker naby aan die R21 en die N1.

Die woonstel is op die tweede vloer en het 'n motorhuis, 24/7-sekuriteit, 'n volledig toegeruste kombuis met 'n oond, mikrogolf en wasmasjien, 'n sitkamer, eetkamertafel, volledige badkamer en stoep. Die pragtige hoofslaapkamer het 1 dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en daar is 'n TV met DStv in die sitkamer. Gaste sal ook mal wees oor die uitsig oor die stad se silhoeët

Centurion Short Stay Accommodation is net 30 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 15 km van Pretoria se middestad af. En filmteaters, restaurante en kruidenierswinkels is stapafstad van die woonstel af.

Slaapplek

’n Bespreking by Centurion Short Stay Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Centurion Short Stay Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Von Willich-laan 263, Die Hoewes, Centurion, 0163, Gauteng
  • Gaste dink Centurion Short Stay Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Centurion Gauteng
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Von Willich-laan 263, Die Hoewes, Centurion, 0163, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzODcwNWRmLWYwZGItNDVkYS05ZTYzLTdkYTVmZmNhM2I0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 263 Von Willich Avenue Die Hoewes 0163 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.854840312022 28.197386115789
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za