Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ceol Na Mara

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ambylstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ceol Na Mara bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders by die see in Paternoster. Dié eenheid is ideaal vir gesinne of vriendegroepe wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-sleebed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en het 2 ekstra lang enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapbank in die leefarea is nie vir 2 volwassenes geskik nie, maar wel vir 2 kinders.

Die ruim leefarea het 'n hoë plafon, 'n rustige atmosfeer, 'n smeulstofie en oorspronklike kunswerke deur Karin Sell, 'n plaaslike kunstenaar. Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, skottelgoedwasser, oond, stoofplaat, mikrogolfoond en 'n elektroniese kluis toegerus. Daar is nie DStv nie, maar wel 'n TV met plaaslike kanale en WiFi.

Gaste het toegang tot 'n veilige toesluitmotorhuis vir 1 voertuig, 'n wasmasjien en tuinstoele. Die huis het ook 'n stoep met 'n ingeboude braai.

Paternoster is sowat 150 km noord van Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes van Vredenburg geleë, wat dit 'n gewilde naweekbestemming vir Kapenaars maak. Die Weskus is vir sy ryk verskeidenheid plantspesies bekend en lok veldblom-entoesiaste van regoor die wêreld.

Slaapplek

’n Bespreking by Ceol Na Mara sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Ceol Na Mara
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Ambylstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ceol Na Mara het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ambylstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc26fee91b21297fe008261e8d66746e72c6297415b0a5f76725b5287116fa1ceca007daf06be11027dde22e4b554c0e625b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 5 Ambyl Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.804427777778 17.898647222222