Ceoleen

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

Ceoleen is 'n eenslaapkamer-eenheid met selfsorggeriewe in Paternoster. Dié eenheid is net 10 meter van die strand af en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.Die eenheid het 'n beperkte uitsig oor die baai

Die ruim slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n addisionele slaapbank in die sitkamer. Die leefarea is oopplan en sluit 'n goed toegeruste kombuis met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe in. 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar in die sitkamer-area. Daar is draagbare braaigeriewe buite.

Die plaaslike restaurante is net 15 kilometer van die woonstel af.

Paternoster is sowat 150 km noord van Kaapstad op die R27 en 15 km noord-wes van Vredenburg. Dit is 'n gewilde vakansiebestemming vir Kapenaars. Die Weskus is bekend vir die groot verskeidenheid inheemse spesies wat daar voorkom. Dit maak dit 'n baie spesiale bestemming vir veldblom-liefhebbers van regoor die wêreld.

Slaapplek

'n Bespreking by Ceoleen sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ceoleen gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R786 R524 per nag (plek vir 2)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za