Margate Beach Akkommodasie by Cerf | LekkeSlaap
+11
+11

Cerf

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 13, Margate se strand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Cerf bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n opgeknapte kompleks wat stapafstand vanaf Margate se strand en 'n verskeidenheid restaurante is.

Die woonstel is op die eerste verdieping en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n skuifdeur wat toegang bied tot 'n balkom. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer spog met graniettoonbanke en 'n masseerstort.

Die oopplankombuis het 'n ontbyttoonbank met leer stoeltjies. Die kombuis het ook 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër, 'n skottelgoedwasser, yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel en 'n broodrooster. Die oopplan-leefarea het 'n platskerm-TV met DStv (familie-pakket) en 'n DVD-speler. Die sitkamer lei deur skuifdeure na die balkon met gedeeltelike see-uitsigte is.

Gaste het toegang tot veilige skadu-parkeerplek vir 1 voertuig, beperkte gaste-parkeerplek en daar is ook parkeerplek vir sleepwaens agter 'n elektriese hek. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar op aanvraag.

Hierdie kompleks spog met die ideale ligging, plonspoel, 'n braai-area en is stapafstand vanaf Margate. In Margate is daar 'n groot verskeidenheid restaurante, wegneemeetplekke, kroeë, nagklubs, visvangplekke en 'n gewilde strand. Al is die woonstel naby aan al hierdie geriewe en doendinge, is dit tog ideaal weg van die besige middedorp geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Cerf sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Opsomming van Resensie

1 uit 5van 1 resensie vir Cerf
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Lagoon-rylaan 13, Margate se strand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R620
per nag (plek vir 4)
Vanaf R620
per nag (plek vir 4)
Vanaf R620
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 13, Margate se strand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlZjAzYTA2LTc0ZTQtNDdmMS05ZjAxLTU4OTAyZjIzZWJlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R620  per nag (plek vir 4) 1 5 1 1 13 Lagoon Drive Margate Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.859111861894 30.371679730619
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za