LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cest La Vie Wine Route Apartment | LekkeSlaap
+27

Cest La Vie Wine Route Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buitenzorgweg 13, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cest La Vie Wine Route Apartment is 'n ruim en privaat ateljeewoonstel in Somerset-Wes wat binne 5 km vanaf talle wynplase, restaurante en voetslaanroetes geleë is. Dié woonstel is die ideale tuiste, of jy net wil ontspan met 'n glasie in die hand of op die wit sandstrande wil baljaar.

Die ateljee het lugverosrging en dis ruim en heeltemal oopplan en dit bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook 'n lekker privaat buitesitarea.

Gaste kan gerus die sprankelende blou swembad en kuierarea benut.

Slaapplek

’n Bespreking by Cest La Vie Wine Route Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Buitenzorgweg 13, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buitenzorgweg 13, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7gh1jrxxidNr98OShDtBvbd6rfdNGhryfCi7k3pLuJ4V6mODDu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 13 Buitenzorg Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 11:00 -34.071187085392 18.856860536239
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!