Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 47 resensies vir Chateau la Mer Exclusive Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Elouise B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ware Chateau ervaring!

Baie lekker gebly, baie dankie! Amazing vriendelike personeel. Baie dankie by ontvangs en heerlike kos!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezelle M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Stay was lovely. Room was amazing. Restaurant service was not great. Reception service also good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jorrie J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jorrie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis nie . 00 per nag werd nie, daar is baie beter plekke vir daardie tiepe ge.

Ek sal nie weer daar bly nie. Die aircon kon ek nie stel nie, geen kragpunte by die bed vir selfoonlaaier nie, geen vloermatte in die badkamer nie. Dit loop en gly nadat jy gestort het. Die stort se krane is los. Dis nie . 00 per nag werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josef V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Josef V
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig van die boonste vloer af.

Ons was vir 4 nagte in kamer 6 - ruim, met 'n aparte badkamer wat 'n groot bad met 'n uitsig insluit asook 'n stort en toilet. Die stoep is ook besonders ruim en laat mens toe om 'n 180 grade uitsig oor die dam te geniet. Die bed was baie gemaklik en natuurlik was die lugreëling in 'n warm somer ook goed benut. Ontbyt was goed gewees, insluitend die koffie. 'n Bababed was soos ons versoek het ook voorsien. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam, maar ek dink daar is dalk te min van hulle om al die posisies genoegsaam te beman. Die swembad was ook baie welkom en goed benut. Die braaiarea langs die swembad was ook benut en geniet een aand. Daar is 'n vertrek onder kamer 6 wat amper soos 'n gemeenskaplike kombuis- en kuierarea funksioneer, maar ongelukkig werk van die apparate soos die oond en yskas/vrieskas nie. Ons kon darem daar saam met ons vriende kuier wat in een van die ander kamers gebly het. Ongelukkig was daar ook 'n insident waar ons kamerdeur met ons terugkoms wawyd oop was, na 'n dag uit op 1 Januarie. Dus een sterretjie minder vir veiligheid. Ons bly graag weer daar oor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontbyt was ongelukkig teleurstellend.

Daar was niks fout met die plek nie en dit is besonder mooi. Ongelukkig het ons baie lank gewag vir 'n koue ontbyt. Die eetgerei was ook nie reg gedek nie en die personeel wat ons bedien het, het nie gebring wat ons bestel het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig.

Die gastehuis is pragtig, maar die kamer wat ons in geslaap het se matte was vuil en kan gerus 'n bietjie gewas word en die "grout" in die stort is swart wat sê dis lanklaas geskrop of skoongemaak. Dan was daar die 2 dames wat bokant ons geslaap het wat verskriklik geparty en harde musiek gespeel het dat ons later die bestuurder moes skakel 22:00 die aand om hulle te gaan stilmaak. Ons kan die die gastehuis blameer vir die gaste se gedrag nie. Dieselfde dames het die volgende oggend met hul nagklere in die eetsaal ingestap. Ek dink daar moet 'n "dress code" iewers blootgestel word sodat gaste weet hoe om aan te trek vir ontbyt. Die ontbyt was hemels. moes net baie lank wag. Ons was 08:30 in die eetsaal en het eers 09:50 daar uitgestap moes baie lank wag, want hulle was besig om personeel op te lei. Andersins is dit 'n pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zaskia M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaskia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik!

Die uitsig was wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Baie rustig en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view, pragtige kamer en ontbyt was baie lekker.

Sal enigeen aanbeveel om daar te gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneri F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneri F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker hier oorgebly.

Die verblyf is baie netjies met 'n goeie ligging. Baie veilig en goeie kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, stunning views, friendly staff.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf en netjies.

Akkommodasie is goed en baie netjies. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die matte in die kamer en stort is ontsettend vuil. Daar word nie mooi skoon gemaak nie.

Jy mag nie jou eie alkohol koop en gebruik op die perseel nie en daar is 'n boete wat betaal moet word indien jy dit wel doen. Die bar-yskas in die kamer word nie hervul nie en daar was slegs 2 x biere beskikbaar wat ek gewoonlik drink. Ek het dit goed gedink om die gastehuis te ondersteun en moes maar drink wat beskikbaar was. Het dit glad nie geniet nie. Jy kry slegs koffie en melk vir een keer se gebruik en word ook nie hervul nie. Moes self sorg vir koffie, melk en suiker vir koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rose M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rose M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The service was bad to such an extent that when we complained about the TV that was not functioning well to the receptionist she had to go and exchange it with the one in her room which also did not help.

Water was coming out from the bar fridge in the room and the floor was wet and the very same receptionist had to use towels to block the water from spreading in the room. The curtains in that room were also dirty including the bathrobes you can see that they have never been washed from the last use. The owner did not even greet us when we met her outside. She needs to clean that place in order to attract guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kempie R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kempie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

‘n Lekker wegbreek.

Mooi plek met ‘n mooi uitsig oor die dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ewert S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ewert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker om saam met my vrou bietjie weg te kom.

Oor die algemeen is die gastehuis goed, maar die instandhouding was nie op standaard nie. Daar was verskeie geriewe en ander toerusting wat nie reg was nie: DStv het bly vashaak, ligskakelaar in kamer was los, verf op verskeie hoeke was beskadig. Nie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Ek en my vrou het heerlik hier gebly. Pragtige groot eenheid gehad. Die ontbyt was baie lekker. Al die inligting wat hulle saam met die bespreking gestuur het was baie waardevol. Sal graag weer daar oorbly, maar sal die "penthouse" wil bespreek wat ongelukkig reeds bespreek was en nie veel duurder as ons eenheid is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Daar is baie duidelik gemaak dat gaste geen verversings mag invat nie. Daar word net vir gaste voorsien wat alkohol drink en glad nie vir die wat geen alkohol drink nie. Daar is verskeie 0% alkohol verversings beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Was baie lekker gewees. Sal hulle weer wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Gesin met tieners

Ongelooflik rustig en vredevol.

'n Plek om rus te vind na ;n besige week van raas en rumoer. Die pragtige uitsig oor die Hartbeespoortdam skep 'n ongelooflike atmosfeer wat 'n mens laat besef dat die lewe tog mooier is as wat die daaglikse samelewing voorstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lehlogonolo M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehlogonolo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

I had booked room 4, but on my arrival I requested to upgrade and move to the penthouse as it was available and the lady assisted me. The staff members were extremely friendly and I thoroughly enjoyed the view the room offers. It was a beautiful experience. I will most definitely be coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romanties verby!

Dit was die mees romantiese gastehuis en atmosfeer wat ons tweetjies saam al ooit beleef het. Ons geniet dit om vir 'n naweek iewers in te boek en te weg te breek, maar die wegbreek was wonderlik verby. Ons sal enige dag weer 'n bespreking maak by die lieflike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Rika. Ons is so bly jul het dit geniet en sien uit om julle weer te verwelkom.

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse
Zonita B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en privaat met die beste uitsig oor die dam en op die berge.

Die beste plek om te gaan afskakel en rustig te wees, veral saam jou eggenoot. Die Penthouse is die beste as jy 'n romantiese naweek wil bespreek om jou geliefde te bederf. Ons sal enige tyd weer by Chateau la Mer Exclusive Guesthouse oornag, want die diens is ongelooflik goed, die personeel altyd vriendelik en behulpsaam. Dis altyd netjies en skoon, nie eers gepraat van die ongelooflike tuin wat hulle het nie. Baie dankie aan almal wat ons tydjie so spesiaal gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Zonita!
Ons is so bly om te hoor julle het dit so geniet en ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom!

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse
Wolfgang W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolfgang W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Deel van verjaarsdagviering van eggenote.

Werklik 'n baie mooi plek. Een van die beste plekke waar ons al oorgeslaap het, sal beslis weer daar oorslaap. Vriendelike ontvangs en baie lekker ontbyt met pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons hoop om jul in die nabye toekoms terug te verwelkom!

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse
Carla E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful guest house with stunning views.

A beautiful guest house, Connie was absolutely amazing, everything was organized and ready as per request during the booking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n pragtige plek met 'n heerlike ontbyt.

'n Pragtige plek naby die stad waar mens kan ontspan. Uitsig is pragtig en ons sal die plek regtig aanbeveel. Vriendelike diens en ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anzelde W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelde W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was in een woord amazing!

Dit was 'n ongelooflike ervaring en ons het die beste diens ontvang. Die dames het ons so tuis laat voel. Die uitsig is prentjiemooi en die kos was baie baie lekker. Die ideale plek vir 'n romantiese wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die lieflike resensie! Ons is so bly julle het dit geniet en hoop om julle gou-gou weer terug te verwelkom!

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse
Emile M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig oor Hartbeespoortdam is fantasties.

Chateau la Mer sal ons beslis weer sien en sal díe gastehuis aan enige iemand wat verblyf in Harties benodig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Emile. Ons verwelkom julle graag weer terug!

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse
Zelda D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie dankie vir 'n heerlike wegbreeknaweek. Alles is netjies en puik. Ontbyt was heerlik en kliëntediens puik. Kan nie wag om die tweede fase klaar te sien nie. Julle gaan ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse se terugvoer

Dankie, Zelda. Ons verwelkom julle graag weer terug.

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse
Tronell P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tronell P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale wegbreek-bestemming.

Pragtige uitsig, gerieflike kamers, maar ek sou 'n haardroër verwag het in 'n 4ster gastehuis. Heerlike ontbyt. Matte is onooglik vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.
Ons was onbewus dat jul kamer nie 'n haardroër het nie, dit is 'n standaard item in al ons kamers.
Ons het reeds aandag gegee aan die matte.

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse
Jacques B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantastiese plek, sal beslis weer gaan. Sal dit enige tyd aanbeveel aan enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Jacques. Ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet.

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse
Dalene K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Dankie vir die vriendelike staf. Baie goed verwelkom en die kamers is skoon en netjies, 'n mens voel somer tuis. Die kombuis so pragtig en skoon en die etes baie stylvol en smaaklik. Sal weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse se terugvoer

Dankie, Dalene. Ons verwelkom julle graag weer.

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse
Sonja V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja V
Gesin met tieners

Die kos was fantasties!

Ons was vriendelik ontvang. Baie moeite is vir ons gedoen in vele opsigte. Baie aangename verblyf, sal definitief hul weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Sonja. Ons is so bly julle het dit geniet hier by ons.
Ons hoop om julle weer te verwelkom.

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse
Biffy K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biffy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was everything we'd hoped for and we were not disappointed.

The view is spectacular, accommodation first class. We had a superb stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was alles waarvoor ons gewens het en dit het ons nie teleurgestel nie.

Die uitsig is asemrowend, puik verblyf. Ons het baie lekker gebly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse se terugvoer

Thank you for your comments, Elizabeth. We are very pleased that you enjoyed your stay with us.

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse
Otto S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Otto S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en besonderse diens.

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke!

Uitstekende uitsig oor Harties. Dis die perfekte wegbreekplek vir 'n paartjie. Ons het in die dakwoonstel oorgebly vir ons huweliksherdenking en dit was onvergeetlik. Pragtige uitsig oor die dam, baie romantiese kamer en badkamer en die aandete wat voorberei is deur Connie was uitstekend. Definitief die geld werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. 'n Goeie ervaring.

Heerlike, rustige ervaring. Die uitsig was wonderlik en ek kan dit aanbeveel as jy 'n wegbreek nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico R - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nico R
Besigheidsreis

'n Lekker rustige atmosfeer met netjiese, skoon kamers.

Ek was bietjie teleurgesteld oor wat jy kry vir die prys - het effens meer verwag! Die bouwerk op die perseel beïnvloed die uitsig. Die stortdeur in my kamer was ook stukkend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janie K - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies, en goeie diens!

Ons het vreeslik lekker gebly. Die kamer se dekor is pragtig en netjies. Die diens is baie goed, sal beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenneth P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kenneth P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die diens en kos was baie lekker, maar dit was die hardste bed waarop ek al ooit beslaap het, die ongemaklikste kussings en die swaarste duvet.

Ek sal ongelukkig nie weer teruggaan nie - die bouery staan al van 2010 af en mens wil nie so baie betaal en in 'n bou-perseel vaskyk nie. Ek wou huil so hard was die bed en aangesien dit ons romantiese naweek weg was is ek regtig teleurgesteld. Die diens, kos en dekor was egter uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thandeka M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very lovely and comfortable

The staff were pleasant and the place is beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rensche F - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensche F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed!

Netjies, skoon, vriendelik en lekker groot! Sal dit definitief aanraai vir enige iemand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place

Stunning place great service - will definitely be back. Very beautiful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Dit was 'n wonderlike ervaring met 'n mooi uitsig. Sal definitief enige iemand aanbeveel om hier te kom slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lebogang K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lebogang K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service, professional and friendly staff,

Beautiful experience! Our one night was too short! Beautiful view and delicious food!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia M - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil H - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great

Fantastic place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cannon-singel 31, Ifafi, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe4e3f9dc948494be93e042ffca5f1f7dfef7b7900866b3559557d781aa555ca5097be17ce6dbba84b0fcd424b23295e061d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 31 Cannon Crescent Ifafi 0260 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.74844 27.8924