LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chaka Terraces | LekkeSlaap
+12

Chaka Terraces

1 resensie
Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 12 Jan 2021 tot 28 Feb 2021.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 35, 14 Chaka Terraces, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 R1 955 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Chaka Terraces is in Salt Rock geleë en bied luukse verblyf vir 'n gesin of vriendegroep. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel beskik oor 4 kamers en het slaapplek vir 7. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ‘n stort, bad, toilet en wasbak en toegang tot die stoep. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en daar is 'n vierde klein slaapkamer met 'n dagbed wat ideaal vir 'n kind is. Die tweede badkamer het ‘n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Daar is ook ‘n wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitarea het gemaklike rusbanke, ‘n TV met DStv, lugversorging en direkte toegang tot die patio met sitplek vir 8 persone en die eetarea het sitplek vir 8 persone.

‘n Daaglikse skoonmaakdiens is van Maandag tot Saterdag ingesluit, maar nie op Sondae en openbare vakansiedae nie.

Daar is ook braaigeriewe, veilige parkeerplek in ‘n toesluit-motorhuis en oop parkeerplek vir nog ‘n voertuig op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Chaka Terraces sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Chaka Terraces
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusrylaan 35, 14 Chaka Terraces, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chaka Terraces het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 300
Vanaf R1 955
per nag (plek vir 7)
was R2 300
Vanaf R1 955
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 35, 14 Chaka Terraces, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVSibcg31uPdEKIvUelfNxPfJ01iPDIMMXo6mxV4roMS8lrzfwi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 300, nou Vanaf R1 955  per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 35 Ocean Drive 14 Chaka Terraces 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.512139996558 31.231604218483
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!