Thompsonsbaai Akkommodasie by Chaka's Place HL275 | LekkeSlaap
+9

Chaka's Place HL275

Selfsorg
  • Vanaf R3 510 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 68, Simbithi Ekolandgoed, Ballito , 4420, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 7

Beskrywing

Chaka's Place HL275 is 'n selfsorgwoonstel op die strandfront in die gewilde Simbithi Ekolandgoed in Ballito.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en wasbak, en 'n aparte toilet. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n platskerm-TV met DStv en dit lei na 'n groot stoep met 'n pragtige see-uitsig.

Veilige parkeerplek word voorsien. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Slaapplek

’n Bespreking by Chaka's Place HL275 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Ocean-rylaan 68, Simbithi Ekolandgoed, Ballito , 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 510
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 510
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 510
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 68, Simbithi Ekolandgoed, Ballito , 4420, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWh24jm1KjwKVnCcacyUvukKh3BDb9YI9S4lJTxj4udmzTkVqdR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 510  per nag (vir 6 persone) 68 Ocean Drive Simbithi Eco Estate 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.51649 31.22839
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za