LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chalet 4 | LekkeSlaap
+6

Chalet 4

9 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Okt 2020 tot 31 Okt 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larolastraat 710, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R630 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chalet 4 is in Clarens in die Larola Terraces-sekuriteitskompleks geleë. Dis naby verskeie winkels, restaurante, besienswaardighede en doendinge.

Dié ateljeewoonstel het ’n dubbelbed en 2 enkelbeddens en is dus ideaal vir ’n gesin. Daar is ’n aparte badkamer met ’n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met ’n tweeplaatstoof, kroegyskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale. Dit lei na ’n stoep met braaigeriewe en gaste het toegang tot veilige parkeerplek onder ’n motorafdak.

Let asb. dat chalet 4 'n oopplan-eenheid is en slegs geskik is vir 'n klein gesin of vir 3 gaste.

Slaapplek

’n Bespreking by Chalet 4 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir Chalet 4
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Larolastraat 710, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Chalet 4 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 4)
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larolastraat 710, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bMZeAZmTi413aovs9u6stWGWUMUS2Fp6u3bfYCTzId3VRnfJZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R630  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 710 Larola Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.517814 28.428056
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!