Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chama Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeppe's Reef, Hectorspruit, 0314, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 438 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chama Game Lodge is in die pragtige Suid-Afrikaanse Laeveld tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga geleë. Die lodge is op 'n wildplaas wat die tuiste is van talle voël- en wildspesies, waar jy 'n persoonlike wildrit kan meemaak onderweg na jou verblyf wat in die bosveld versteek is. Ons akkommodasie kyk uit oor een van baie damme in die reservaat.

Die lodge is 'n ongekunstelde bosveld-toevlugsoord met 3 chalets met lugversorging. Elke chalet is individueel versier in 'n ongekunstelde en moderne styl. Drie van die chalets is elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n unieke tent-chalet met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad.

Chama Game Lodge is die ideale venue vir 'n gesin, groep, sakemanne, funksies en klein intieme troues. Die gemeenskaplike area is 'n verhewe tentdek in die hartjie van die lodge. Dit bied 'n kroeg, eetarea en sitkamer. 'n TV en beperkte internet is ook daar beskikbaar. Die swembad is die ideale plekkie om lafenis te vind in die warm somer, en dis in die pragtige tuin geleë wat uitkyk oor die dam. Gaste is welkom om in ons gemaklike dekstoele te ontspan, met 'n skemerkelkie in die hand na 'n opwindende dag in die bosveld. Wanneer die son gesak het, is die boma weer die ideale plekkie om 'n vreugdevuur aan te steek en die sterrehemel te bewonder.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Chama Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chama Game Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 7

Ligging

  • Jeppe's Reef, Hectorspruit, 0314, Mpumalanga
  • Gaste dink Chama Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 438
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 438
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeppe's Reef, Hectorspruit, 0314, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlNzk5YzJjLWM1NGYtNDIwOS05Y2EzLTVmN2EzOTU1NDA1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 438 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Jeppe's Reef Hectorspruit 0314 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.475316340022 31.690612573719
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem