Pennington Akkommodasie by Chameleon Corner | LekkeSlaap
+17

Chameleon Corner

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selborne Park Gholflandgoed, Ou Hoofstraat, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Chameleon Corner is 'n dubbelverdieping-villa met 3 slaapkamers op die Selborne Park Gholflandgoed teen die Suidkus van KwaZulu-Natal.

Die sitkamer is pragtig versier in skakerings van bruin en gekombineer met helderrooi afwerkings. Dit is verder modern ingerig met 2 dubbelbanke, sy-tafeltjies en 'n minimalistiese vertoonkas met 'n groot platskerm-TV en DStv.

Daar is 'n moderne kombuis wat skakel met die oopplan-eetkamer, volledig ingerig met moderne selfsorg-toebehore soos 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien. Dit het pragtige marmertoonbanke.

Die slaapkamer op die onderste verdieping het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, en kyk uit oor die mooi versorgde tuin. Die ruim hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n en suite-badkamer en kyk uit oor die subtropiese plantegroei deur die groot vensters. Die tweede slaapkamer op die boonste verdieping het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer.

Hierdie eksklusiewe villa-styl huis kan 'n maksimum van 6 gaste akkommodeer en het 1 dubbelbed en 4 enkelbeddens.

Slaapplek

’n Bespreking by Chameleon Corner sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Chameleon Corner
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Selborne Park Gholflandgoed, Ou Hoofstraat, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chameleon Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selborne Park Gholflandgoed, Ou Hoofstraat, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvxjw9pcQShJ3qwcvPpueGmeclhRNUaZla03ghcKOGO9sgWjBeR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Selborne Park Golf Estate Old Main Road 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.373189903069 30.676521062851
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za