Chameleon Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chameleon Cottage is ’n selfsorgkothuis wat op die eienaar se perseel geleë is in die rustige, boomryke Nuweland.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het ’n slaapkamer, badkamer en kombuis- en leefarea. Die slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die badkamer het ’n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook ’n deur in die kamer wat na die tuin lei.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. In die eetarea is daar sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het ’n gemaklike bank en platskerm TV.

’n Ligte kontinentale ontbyt word voorsien, asook gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Chameleon Cottage sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chameleon Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za