Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Champagne Haven

Luukse Dubbelverdieping-chalets met slaapplek vir 8
Vanaf
Vanaf R2 750
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalets is in ’n sjiek Afrika-styl versier en dit bied alle gerief en luuksheid waaroor jy droom. Die chalets het DStv (hotelpakket) wat 3 fliekkanale en alle sport- en plaaslike kanale insluit, asook ’n DVD-speler. Die kombuis is volledig toegerus met ’n stoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en ander klein toebehore. Daar is ook ’n wasmasjien en tuimeldroër. Alle kamers het verwarmers teen die muur vir die koue wintersaande in die Drakensberge. ’n Buitebraai sorg vir vele lekker kuiersessies en ontspanning terwyl jy die asemrowende berguitsig geniet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Troeteldiere word onder geen omstandighede toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Dubbelverdieping-chalets met slaapplek vir 8
Vanaf
Vanaf R3 190

  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Troeteldiere word onder geen omstandighede toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Champagne Resort, Magoebaskloof, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKrwWkh4vGyPXWwhV9HBa30xsnaTqdtSBDmBsCZa5z0LcbmwQWm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 Mount Champagne Resort Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.026053126649 29.430749591996
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem