LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chanbe Game Lodge | LekkeSlaap
+119

Chanbe Game Lodge

Una Plaashuis
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Una Plaashuis het 7 en suite-kamers wat as 'n geheel bespreek word. Una Plaashuis het slaapplek vir minimum 6 tot 14 gaste. Al die kamers het dubbelbeddens en enkelbeddens. Gaste het hulle eie kombuis,kroeg area,braai-geriewe sitkamer en leefarea. Una Plaashuis is ongeveer 5km vanaf die Lodge in die veld. Daar is ongelukkig geen swembad nie. Una Plaashuis kan ook gebruik word vir spanbousessies en funksies.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word sluit selfsorgverblyf met toegang tot gemeenskaplike selfsorggeriewe in die Plaashuis.

Belasting en Ekstras

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chanbe Lodge
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die lodge het 4 kamers met dubbelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste kan die gemeenskaplike geriewe by die lodge benut wat 'n toegeruste kombuis, sitarea, 'n eetarea, braaigeriewe en 'n swembad insluit.Ongelukkig is daar geen kombuisgeriewe en toerusting in kamers nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word sluit bed en ontbyt in met toegang tot gemeenskaplike selfsorggeriewe in die Lodge

Belasting en Ekstras

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Chalets
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet het 2 driekwartbeddens, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenhede is in die veld geleë en is omring deur die bosveld. Gaste kan die gemeenskaplike geriewe by die lodge benut wat 'n toegeruste kombuis, sitarea, 'n eetarea, braaigeriewe en 'n swembad insluit. Ongelukkig is daar geen kombuisgeriewe en toerusting in kamers nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word sluit bed en ontbyt in met toegang tot gemeenskaplike selfsorggeriewe in die Lodge

Belasting en Ekstras

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 122 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S339-grondpad, Loxton, 6985, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7QJDr50PrmjABg0UPvG2cEKJqlpRvLm4niEPDut6SmiaZWOMe2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 S339 Boshof 6985 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.585833333333 24.95
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!