LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chanbe Game Lodge | LekkeSlaap
+119

Chanbe Game Lodge

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Chanbe Game Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Henriëtte B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriëtte B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuurskoon en Vriendelike Diens

Heerlik gebly en lekker geëet! Gasvryheid was perfek!

Ben F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese fasiliteit om te oornag.

Die verblyf was aangenaam maar die fasiliteite is nie geskik as selfhelp nie aangesien daar net koffie en tee in die kamers is en geen yskas of eetgerei nie. Stel voor dit word duidelik gestel in die advertensie aangesien die fasiliteit ver is van enige dorp om etes te nuttig.

Chanbe Game Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ek verstaan dat dit dalk verwarrend is. Ons webtuiste dui dit meer duidelik aan watse geriewe ons bied. Die lodge het al die geriewe,eetgerei ens. Dis 'n gemeenskaplike kombuis net soos die kroeg area en die TV kamers. Chanbe is eintlik meer gefokus op jag groepe of op families wat 'n wegbreek naweek soek. Ons Gasteplaas Jonkershoek is die 4ster gedeelte waar ons bed en ontby is en ook 'n spyskaart op perseel vir etes en braai geriewe.

Vriendelike Groete,
Elizna

Chanbe Game Lodge
Eucrecia O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eucrecia O
Gesin met klein kinders

Peaceful and natural beauty.

The place is wonderful. But they need to improve communication in terms of rules and regulations of the place. And emergency procedures in case of any incidents.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 122 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S339-grondpad, Loxton, 6985, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7QJDr50PrmjABg0UPvG2cEKJqlpRvLm4niEPDut6SmiaZWOMe2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 S339 Boshof 6985 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.585833333333 24.95
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!