Chane Cheese Farm & Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chane Cheese Farm and Lodge is 'n klein kaasfabriek wat bestuur word deur 'n gesin, en dis op 'n kleinhoewe tussen Mtubatuba en St. Lucia langs die R618.

Verblyf is beskikbaar in 8 eenhede en bied slaapplek aan 20 gaste. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Daar is ook 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe en braaigeriewe.

Gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring. Aandete is slegs beskikbaar indien vooraf gereël word.

Die kaasplaas is regdeur die jaar oop vir plaas- en suiweltoere en enige van ons gaste se geleenthede. Die plaas bied 'n spesiale uitstappie vir gaste wat kaas wil proe en koop, en daar is nog talle fynproewersprodukte in die winkel beskikbaar. Kinders sal daarvan hou om die bokke te melk en die diere te voer. Doendinge sluit minigholf, 'n kinder- en diere-speelarea, swembad en kaastoere in. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chane Cheese Farm & Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za