LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chanelle Self Catering | LekkeSlaap
+14

Chanelle Self Catering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Chanelle Self Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Andre V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Enkelreisiger

Die eenheid was baie netjies en skoon.

Dankie Robert, vir jou vriendelike ontvangs. Julle het uit jul pad gegaan om my voertuig te akkommodeer. Die eenheid is gerieflik en baie netjies en oortref die geldwaarde.

Ray G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray G
Besigheidsreis

All is said in your questionnaire.

See stars.

Hannes S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Enkelreisiger

Baie goeie waarde vir geld, veilig en stil.

Robert het my baie vriendelik ontvang. Als wat ek nodig gehad het was in die eenheid, baie netjies en gerieflik. Ek sal weer van hulle dienste gebruik maak sou ek dit benodig.

Tobie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Opgeplakte reëls onvanpas vir ons.

Craig En Marinda S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig En Marinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, rustig.

Beste nagrus wat ek in 'n lang tyd gehad het. Ons sal definitief weer daar oornag. Robert was baie vriendelik en behulpsaam.

Wiehan B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wiehan B
Gesin met klein kinders

Netjiese akkommodasie teen goeie tariewe

Die eienaar van die plek was van die begin af voorwaardelik vriendelik en het ons ingewag toe ons land. Netjiese en skoon verblyf wat ek graag sal aanbeveel. Kar is ook veilig agter motorhek.

Gert V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V
Enkelreisiger

Perfek vir oornag.

Alles wat nodig is vir oornag en veilig.

Thys B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies en aangename oornagfasiliteit.

Dit was my tweede keer in die bestek van 10 dae wat ek hier oornag het. Sal dit herhaal in die toekoms. Robert is hoflik en hulpvaardig.

Rinelda T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinelda T
Enkelreisiger

Netjiese, rustige verblyf.

Perfekte oornagplek. Baie netjies en gerieflik. Vriendelike ontvangs. Bekostigbaar. Sal definitief weer van jul diens gebruik maak.

Mark M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M
Besigheidsreis

Baie gerieflik.

Sentraal geleë, vriendelike diens, waarde vir geld.

Marinda F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda F
Enkelreisiger

Alles wat ek nodig het.

Wat 'n heerlike verblyf! Die mense is kosbaar en hulle respekteer my privaatheid. Die woonstel is regtig alles wat ek nodig het. My motor is veilig onderdak en agter 'n hoë veiligheidshek. Die stilte is salig! Ek kan hulle regtig aanbeveel!

Guillaume T - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstelletjie is nuut en netjies, ruim genoeg vir slegs 2 volwassenes en voldoende vir oornag en besigheid doen, maar daar is nie 'n uitleefarea nie.

Baie dankie, Robert, dat jy ons ingewag het met 'n sambreel met ons aankoms net na 10 die aand. Baie hulpvaardig om ons te help aflaai in die reën. Julle plekkie is gerieflik vir oornag en kom niks kort nie. Ons sal graag weer by julle wil oornag, want julle is baie goed geleë vir ons behoefte.

Lulu G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lulu G
Enkelreisiger

The place is well located for the purpose of my visit, it is also cosy and feels safe.

I was booked for two nights from the 23rd to the 25th January 2019. On the morning of the 24th I left for class, and on my return the room was not made and was not cleaned. There is nothing in the rules of the place that indicated that I have to do my own cleaning. If I had been told I would not have stayed here as I have to leave early for class and come back late, tired.

Chanelle Self Catering's terugvoer

Hi Lulu.
Sorry for the inconvenience caused by this. As you will see on the website, we do not offer daily cleaning services. This is mainly due to the fact that we only have the 1 unit and to keep the cost to the guest as low as possible. These days one cannot get someone to work for less than R150 per day, so if we had to offer that, we would have to increase our prices to R500 per night for 1 person, and I feel that is a bit much. We are currently looking into maybe offering the service as an option for the customers at an extra cost, but we need to find someone in Bloem who can offer such a service. Once again sorry for any inconvenience caused, and we hope to see you soon.

Chanelle Self Catering
Dorie B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en rustig.

Verblyf was skoon en netjies. Bedlinne van hoogste gehalte en veiligheid voldoende. Selfsorg-eenheid goed georganiseer.

Johan T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Baie goeie ligging. Veilige area. Troeteldier-vriendelik. Net 'n voorstel: kan miskien kyk na 'n bietjie groter yskas. Maar verder 5-ster. Sal definitief weer daar bly.

Ida S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ida S
Enkelreisiger

Dit was 'n vinnige besoek en daarom was die verblyf okay.

Ek voel dat vir die tarief is die plek nie waarde vir geld nie, veral as jy dit met plekke vergelyk met dieselfde bedrag.

Chanelle Self Catering's terugvoer

Beste Ida,

Baie dankie vir die resensie. Ek sal graag wil hoor wat jy meer sou wou hê om dit beter waarde vir geld te maak? Ons is nog nuut in die besigheid en enige voorstelle sal waardeer word. Jy is welkom om enige voorstelle direk aan ons te stuur. Ons wil graag verbeter en sal die voorstelle ter harte neem.

Groete,
Robert

Chanelle Self Catering
Jane S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane S
Enkelreisiger

Perfek vir my behoeftes, die gasheer het uit sy pad gegaan om te verseker dat my honde ook gemaklik was.

Dit is 'n netjiese en kompakte plek, geskik vir 1 persoon, miskien 2. Die ligging was perfek vir my doel. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om my by te staan om te verseker dat alles reg was vir my 2 skou-honde.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect for my needs as the host went out of his way to ensure my dogs were comfortable as well.

This is a neat, compact place, very suitable for one, maybe 2 people. The location for my purpose was perfect. The owners went out of their way to assist with ensuring all was good for my small show dogs.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Stefan O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan O
Enkelreisiger

Very friendly owners and neat compact apartment with all the necessary amenities.

Was shown the rooms upon arrival and made to feel welcome.

Bobby D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bobby D
Enkelreisiger

Lieflike omgewing.

Aangename onvangs. Stil en rustig. Veilige parkering.

Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rooy-laan 33, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARLnk2tNdRcWniK48dqH3A2gVRgFguBRyGKz0I0QBqC2FQdX794?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 33 Van Rooy Avenue Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.124207113015 26.178790728836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!