Chante's

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Okt 2019 tot 15 Nov 2019.

Beskrywing

Chante's is 'n woonstel in Parow-Noord, Kaapstad. Dié voorstad bied maklike toegang tot uitstekende winkelsentrums, die middestad, restaurante, kroeë, teaters en wynroetes van wêreldgehalte.

Die oopplan-woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuisie en slaaparea. Daar is 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met sitplek toegerus. Bykomende geriewe sluit ingeboude kaste, 'n TV met DStv en gratis WiFi in.

Die eenheid lei na 'n balkon met 'n piekniektafel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chante's gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 5)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Okt 2019 tot 15 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za