Cannonville Akkommodasie by Chante's Self-catering Accommodation | LekkeSlaap
+32

Chante's Self-catering Accommodation

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofstraat 44, Colchester, Port Elizabeth, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chante's Self-catering Accommodation is in Colchester, op die oewers van die Sondagsrivier, geleë. Verblyf word gebied in 4 kamers waarvan sekere van hulle kombuise het wat vir selfsorg toegerus is.

Die 4 kamers is die Flamingo-kamer, Safari-kamer, Blue-kamer en die Zebra-kamer. Drie van die kamers het elk 'n toegeruste kombuis. Een van die kamers is net met 'n ketel, mikrogolf en yskas toegerus. Elke kamer het 'n TV met Showmax en WiFi. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Colchester bied doendinge soos ferry-ritte op die Sondagsrivier, kanovaarte op die Sondagsrivier, vierwielmotorfietsry en gaste kan ook die strand besoek. Die Nanaga Padstal is 14,5 km weg en Port Elizabeth Internasionale Lughawe is 43,3 km weg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Chante's Self-catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoofstraat 44, Colchester, Port Elizabeth, 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink Chante's Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofstraat 44, Colchester, Port Elizabeth, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaFlCExphwozETotF7Z17ExU2QoXJlgOJ0QaFb0v158vDkano5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 44 Main Street Colchester 6175 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -33.693910683673 25.819836944775
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za