Chara Lakeside Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chara Lakeside Lodge is 'n lieflike lodge op die Tuinroete net buite Wildernis en Sedgefield. Wildernis is gewild weens die uitgestrekte strande, kalm see en matige klimaat regdeur die jaar.

Daar is pragtige gastesuites en elke suite het slaapplek vir 2 volwassenes. Elke eenheid is individueel versier en gemeubileer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n balkon met 'n uitsig oor die meer en/of swembad in die voëlbewarea. Daar is gratis WiFi en ontbyt is ingesluit.

Gemeenskaplike areas sluit die biblioteek, biljartkamer, sitkamer met 'n TV en kaggel, en 'n terras met stoepmeubels in. Daar is ook tafeltennis, 'n vlugbalbaan, swembad, veerpyltjiebord, kroukie, 'n skoonmaakdiens en wassery.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chara Lakeside Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za