Lutzville Akkommodasie by Chardonnay Self Catering | LekkeSlaap
+13

Chardonnay Self Catering

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 13, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Chardonnay Self Catering skuil in Lutzville naby Vredendal, sowat 300 km van Kaapstad af. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié bekoorlike eenheid is naby, maar apart van, die eienaar se huis. Dit bestaan uit 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer, en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV met volledige DStv en daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Beddegoed word voorsien en 'n ekstra enkelbed is beskikbaar op versoek.

Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, oondjie, tweeplaatstofie, en eetgerei en breekware. Daar is 'n privaat patio met 'n houttafel, bankies en 'n draagbare braaier. En die eenheid het gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Chardonnay Self Catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 4 resensies vir Chardonnay Self Catering
Netheid
4.8/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Waterkantstraat 13, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 13, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MzBmNjk0LTNiN2UtNGMxMS1hYjI4LThiNGQ4NTEwMjUwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 3 persone) 4 5 1 4 13 Waterkant Street Lutzville 8165 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -31.560700075304 18.340990036771
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za