LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chardonnay Self Catering | LekkeSlaap
+13

Chardonnay Self Catering

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 4 resensies vir Chardonnay Self Catering
Netheid
4.8/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Elizabeth S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is netjies, veilig en ons het die verblyf geniet

Baie vriendelike ontvangs. Pragtige kamer en baie netjies. Kan gaste aanbeveel om daar te gaan slaap. Dankie vir die verblyf.

Devon Nicole H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Devon Nicole H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loud.

Host playing loud music.

Eugene B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene B
Enkelreisiger

Baie 'classy' verblyf in 'n pragtige woonstel aan die huis.

Ek het goeie diens ontvang van my gasvry en die verblyf het alles wat ooit benodig sal word.

Margie M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Margie M

Laat jou tuis voel met aankoms en jy ervaar die rustigheid.

By aankoms was ons vriendelik ontvang en ons het dadelik tuis gevoel. Alles binnekant was sindelik. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons van meer inligting omtrent eetplekke en winkels te gee. Gratis WFI was beskikbaar.

Vanaf R900
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 13, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MzBmNjk0LTNiN2UtNGMxMS1hYjI4LThiNGQ4NTEwMjUwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 3 persone) 4 5 1 4 13 Waterkant Street Lutzville 8165 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -31.560700075304 18.340990036771
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!