Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charihandra Private Game Lodge

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2, Kouga Kammaskloof, Addo, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Charihandra Private Game Lodge word privaat besit en is in die malaria-vrye Addo-gebied in die Oos-Kaap geleë. Hierdie lodge bied 'n rustige en vreedsame atmosfeer met manjifieke uitsigte op die berge en asemrowende Addo-sonsondergange. Die lodge het moderne geriewe en is in 'n pragtige omgewing, net 24 km vanaf die Addo-olifantpark en 48 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.

Verblyf word in 4 grasdak-chalets aangebied. Elke chalet is stylvol ingerig en het 'n aparte sondek en braai-area. Elke chalet het ook lugversorging, 'n en suite-badkamer en 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus is. Daar is 'n kluis, haardroër en verwarmer vir koue wintersaande in elke chalet en gaste kan op die dek ontspan en die troppe wildsbokke wat daar naby wei dophou. Daar is ook meer as 300 voëlspesies by die lodge.

Dié eko-reservaat en wild-lodge bied 'n egte Suid-Afrikaanse safari-vakansie en die funksielokaal is ideaal vir klein groepe, konferensies, spanbou of sake-indaba's en het plek vir 12 gaste. Die privaat funksie-areas sluit 'n grasdak-restaurant, sakekamer langs die swembad, lapa met onderdakbraai-area en 'n groot bosboma in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir Charihandra Private Game Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Erfdeel 2, Kouga Kammaskloof, Addo, 6230, Oos-Kaap
  • Gaste dink Charihandra Private Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Greater Addo Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2, Kouga Kammaskloof, Addo, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb9cd30ac6a687a5f9c70d7086b8918ac9f5a2a9bd160e8c0e71749eba2dab7f1e8356025cd84c6cf194126cc6aa2072f20a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Portion 2 Kouga Kammas Kloof Addo 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.611052 25.573036