Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charis Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 32 resensies vir Charis Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Sindiswa M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindiswa M
Gesin met klein kinders

The welcoming was so warm to all of us, and Gerda made us feel at home.

The best ever and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charis Guest House se terugvoer

Thank you so much for the positive comment, Sindiswa Mkhande. It was lovely having you here, we hope to see you again soon!

Charis Guest House
Charlene F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene F
Gesin met tieners

Vriendelik, rustig en pragtig!

Voel dadelik tuis. Die eienaar is baie vriendelik en gasvry. Kamer is ruim en pragtig. Alles wat jy nodig het. Mooi tuin!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charis Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer! Hoop ons sien julle binnekort weer. Charis Groete

Charis Guest House
Werner J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner J
Enkelreisiger

Sal beslis weer daar oorbly met my volgende besoek aan Hartswater.

Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Skoon en netjies. Pragtige boomryke tuin. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David J
Enkelreisiger

Dit was heerlik om daar te bly, Tannie Gerda is baie gasvry en sy gaan uit haar pad uit om dit lekker en gemaklik vir die gaste te maak.

Soos ek gesê het, dit was heerlik om hier te bly. Tannie Gerda maak dit baie aangenaam, sy is vriendelik en gasvry en haar gastehuis is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charis Guest House se terugvoer

Dankie Dawid om in diens te wees is 'n voorreg.

Charis Guest House
Nadia M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia M
Saam met vriende

Alles was 100% reg en skoon.

Daar is lugversorging wat ideaal is vir die warm someraande, met ons aankoms was ons vriedelik verwelkom en ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charis Guest House se terugvoer

Nadia dankie vir terugvoer. Jul was ook die beste gaste. Dankbaar. Gerda

Charis Guest House
Ryno V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V
Saam met vriende

Alles baie goed.

Op kort kennisgewing kamer vir 4 mense gekry. Fasiliteite, TV, stort, yskas ens. is gerieflik en die kamer is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charica S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Charica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie beïndruk nie.

Met aankoms het dame nie eers gevra wie ons is nie. Ons deurgevat na ander kamer en toe gesê sy kan vir ons vir R700 per nag gee. Ons het wel in Desember al volledige bespreking betaal. Het kamer nommer 4 bespreek, maar kon nie daar bly nie want dit was besig om geverf te word. Het toe maar kamer 5 gevat waar my man self bed moes terugskuif omdat dit ook geverf was. Wou 'n koppie koffie maak, geen teelepel in kamer. My man moes gaan vra vir die hek se remote sodat ons later die aand self kon inkom. Het 'n troue gehad en het eers laat die aand teruggekom by gastehuis, het gesukkel vir parkering en moes laat ander gaste ons vasstop sodat ons almal parkering kon hê. Nie beïndruk nie. Sal nie weer boek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charis Guest House se terugvoer

Liefste Charica omdat jul baie vroeg opgedaag het het ek jul 'n beter kamer aangebied. Ek wou graag dadelik help. Jul het self aangebied om bed te skuif. Ek wou werkers roep.

Charis Guest House
Melissa M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Melissa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen water.

Ons het vroeër ingeboek na ons sekergemaak het dis reg so, begin stort om klaar te maak vir 'n troue toe is daar 5 druppels koue water. En eweskielik geen water. Moes hare afspoel met 'n 5 liter-waterbottel. Het die bestuurder ingelig daar is nie water nie. Net om te hoor jammer almal het daar kom wasgoed was en nou is die water op. Baie swak. Sal nie weer daar slaap nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charis Guest House se terugvoer

Hallo Melissa, dankie vir kommentaar, die deel van dorp het reeds twee maande nie water van Munisipaliteit nie.
Die gastehuis is geseend met boorgatwater, met jul verblyf was ek nog nuut met regulering van tank. Ek is jammer.
Gerda

Charis Guest House
Miana S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was netjies en skoon.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek W
Besigheidsreis

Hostess Gerda was excellent, very friendly and her food was delicious.

Ongoing maintenance being done presently, which is necessary in some areas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het Hartswater besoek om 'n begrafnis by te woon.

Die plek is netjies, veilig en die eienares vriendelik. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize D
Saam met vriende

Gasvrou is baie gaaf en verwelkomend.

Skoonmaakdienste moet opgeskerp word. Dringende onderhoud benodig. Met dit in plek, kan ek dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charis Guest House se terugvoer

Dankie Elize opbouende kommentaar sal sekerlik nuwe jaar Charis skerpmaak, soos gewoonlik. Mag jul n gesonde nuwe jaar ook hê.

Charis Guest House
Thabang M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabang M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and the staff was very friendly

It was clean and it's very safe

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ans J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ans J
Besigheidsreis

Het Gerda as gasvrou baie geniet.

Die groot aantal kontrak-werkers wat naby ons kamer sit en drink of met bottels bier rondgeloop het, het ons baie onveilig laat voel. Uiteindelik was ons bekommernis verniet en was daar ook nie onnodige lawaai nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid en netheid was goed.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en die eienaar/bestuurderes is baie hulpvaardig en vriendelik.

Sal weer daar bly. Het heerlik gekuier. Die eienaar laat mens werklik tuis voel. Kamers is netjies en skoon en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Busi P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busi P
Saam met vriende

Gerda was such an amazing host.

We enjoyed our stay at Chris guest House. If you are looking for accommodation around Hartswater, Charis would be your best bet. The place was clean, the host was friendly and so welcoming, definitely a home away from home, also loved her breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hostess Gerda was extremely kind and friendly and accommodating.

We arrived early for things we needed to accomplish in Hartswater. Our hostess could not have been kinder and more helpful. She also provided a tea tray and made sure our needs were well met. We were thankful for her kindness! Charis means God's grace and we found in her a very graceful and gracious hostess. The rooms were well-equipped and clean and lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle V
Gesin met klein kinders

Value for money when travelling with kids.

Excellent breakfast and friendly service!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs met lekker ruim, netjies kamer.

Die verblyf was skoon en netjies met 'n ruim kamer sal die plek kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico E
Gesin met klein kinders

Gemaklike vriendelikheid wat jou laat voel of jy by jou ma se huis is.

Baie dankie aan Gerda, wat ons ingewag het en elke oggend persoonlik ingeloer het om seker te maak dat ons 'n goeie nagrus gehad het en of ons enige iets anders benodig. Die uitwys van die houtkappernes was vir ons 'n hoogtepunt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddy G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, uiters gasvry.

Sal weer daar tuisgaan, baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charis Guest House se terugvoer

Baie dankie Eddy, julle is ook wonderlike heerlike vars briesie .

Charis Guest House
Ronel S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker geslaap.

Vir ons is 'n goeie nag se slaap goud werd. Hier kon ons lekker uitrus vir die volgende dag op die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renthia V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renthia V
Saam met vriende

Asof ek by familie tuis gegaan het.

Ons ontvangs was warm, professioneel en met geen probleem nie. Gerda het spesiale moeite met ons ontbyt gedoen aangesien ons spesiale vereiste gehad het a.g.v gesondheid. Ek sal enige dag Charis B&B aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese verblyf.

Skoon en netjiese verblyf vir 'n baie bekostigbare prys. Dankie Gerda!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M
Enkelreisiger

Good value for money.

The staff were extremely friendly, the room was neat and has an air-con. Nice little hideaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies met vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elodie P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elodie P
Enkelreisiger

Amazing little place.

Beautiful little guest house, comfortable bed and very friendly staff. The breakfasts were made per your preference, and the rooms were very tidy and inviting. Absolute delight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabriel M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel M
Besigheidsreis

It's nice to stay there.

Cool and nice quiet place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakieriestraat 1, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0ODFmZGJhLTM5YjgtNGVlNy04Mzk0LWU3MzY1MTg5ZWE5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 1 Bokmakierie Street Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.75386751159 24.816005563091
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem