Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House Kusweg 411 - Charizomai

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Beach House Kusweg 411 - Charizomai
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Susan M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M
Saam met vriende

Heerlik en baie ontspanne.

Uitsig en see is 'n wenresep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susanna V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna V

Verwagtinge oortref.

Ons het 'n heerlike kersvakansie met familie en vriende geniet. Hierdie woning op Kusweg was 'n wonderlike plek vir saam kuier. Te lekker om heeltyd die see te kan hoor, sien en ruik. Dorette was ook wonderlik! Goeie kommunikasie en kan sien al die liefde wat in die woning ingesit word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach House Kusweg 411 - Charizomai se terugvoer

Julle was die wonderlikste huurders. Baie dankie vir die mooi manier waarop julle hier gekuier het as familie. Ek waardeer die woorde baie en is bly julle kon saamwees en die tydjie geniet. Sout van die aarde! Mag 2020 'n goeie jaar wees vir julle gesin. Ek waardeer dit altyd om te sien hoe mense die see geniet, en om die huis met ander te kan deel, maak my hart bly. Ek weet dit sou my ouers ook baie gelukkig gemaak het. Weer eens dankie!

Beach House Kusweg 411 - Charizomai
Vidette V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vidette V
Gesin met klein kinders

Naby strand.

Pragtige verblyf. Lekker stapafstand vanaf die strand. Alles wat nodig is is byderhand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach House Kusweg 411 - Charizomai se terugvoer

Baie dankie Vidette. Bly julle het lekker gebly hier in Kusweg :-)

Beach House Kusweg 411 - Charizomai
Mike G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mike G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous location, perfect beach house.

The perfect getaway with everything you need. A fantastic place to rest, walk and enjoy the surrounding area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach House Kusweg 411 - Charizomai se terugvoer

Thank you so much Mike! You were wonderful guests as well.

Beach House Kusweg 411 - Charizomai
Engela B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Engela B
Gesin met tieners

Baie rustige area, met gerieflike akkommodasie.

Dit was heerlik dat die branders jou soggens wakker maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari S
Gesin met klein kinders

Rustig. Veilig. En die mooiste see-uitsig.

Dankie aan Dorette, jou gasvryheid strek ver! Dis 'n baie rustige omgewing, kinders kan selfs alleen op die strand gaan speel, terwyl jy hulle van bo-af dophou. Ideale see-vakansie gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach House Kusweg 411 - Charizomai se terugvoer

Beste Mari,

Ek is baie bly julle het lekker gebly hier. Jullewas wonderlike huurders en is enige tyd weer welkom! Dis altyd so lekker as mens terugkom na jou plekkie toe en dis alreeds mooi skoon en alles lyk sommer goed opgepas. Baie dankie dat julle sulke kwaliteitmense is!

Beach House Kusweg 411 - Charizomai
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Naby see.

Sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach House Kusweg 411 - Charizomai se terugvoer

Beste Herman,

Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang.

Mooiste wense,
Charizomai Kusweg 411

Beach House Kusweg 411 - Charizomai
Rachelle R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle R
Gesin met klein kinders

Wow wow wow.

Perfekte ligging. Vriendelike diens. Persoonlike detail waaraan Debbie aandag gee. Mooiste uitsig oor die see en Mosselbaai aan die regterkant. Ek sal beslis weer hier gaan bly. Ons harte was baie seer om te groet. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach House Kusweg 411 - Charizomai se terugvoer

Rachelle, dankie vir jou pragtige woorde. Dit was net 'n plesier om julle hier te huisves. Hoop om julle weer te sien!

Groete,
Dorette

Beach House Kusweg 411 - Charizomai
Anneri N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneri N
Gesin met klein kinders

'n Heerlike wegbreek!

Vriendelike verwelkoming. Huis is netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Strand is lekker naby - kon afstap met ons 1-jarige. Was heerlik om aan die slaap te raak met die see se gedruis in die agtergrond. Sal beslis weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach House Kusweg 411 - Charizomai se terugvoer

Julle is so reg. Die beste van Tergniet is hoe kindvriendelik dit is! Ek het self leer swem saam met my pa in die geboude getypoel tussen die rotse voorskool. Dit is so 200m vanaf die huis en babasen kleingoed geniet hierdie stukkie see regtig baie met skoon sand, steentjies (vissies) en skulpdiertjies.

Dankie vir die ondersteuning!

Beach House Kusweg 411 - Charizomai
Riaan M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M
Gesin met tieners

Asemrowende see-uitsig vanuit elke vertrek. Lekker ruim en gerieflik. 'n Paar houttrappies en jy is op die sand.

Aangenaam verras deur opknappings gedoen aan binnekant van huis - gee heerlike see-gevoel. Huis is by die strand (nie swemstrand) maar gee kinders vryheid om tussen huis en strand te beweeg. Verblyf was netjies en skoon en baie gerieflik. Kombuis het alle basiese geriewe - broodrooster sal 'n aanwins wees. Dorette (eienaar) was baie gasvry - klein details het ons opgeval: klaargemaakte ys in vrieskas, botteltjies water, sjokolade op elkeen se kussing, snoesige badhanddoeke. Die en suite-badkamer wat hele gesin moet deel, kan soms lastig wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach House Kusweg 411 - Charizomai se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Julle was wonderlike huurders! Die broodrooster het sy plek gevind, dankie weer eens.

Beach House Kusweg 411 - Charizomai
Vanaf
R3 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 411, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3NzYwNTQ2LTdkMmQtNDZiYi05OTllLWYyNGIzOTM2NDI4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 411Kusweg Tergniet 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.0674048 22.1990567