LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Charlie's Greencreek | LekkeSlaap
+17

Charlie's Greencreek

Selfsorg
Winteraanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 11 Jun 2021 tot 12 Jun 2022.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Savannah Country Estate, Eenheid 1730 GreenCreek Lifestyle Estate, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R850 R567 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Charlie's Greencreek is 'n pragtig-ontwerpte, privaat en baie veilige selfsorgwoonstel wat in die GreenGreek Leefstyl-landgoed in Pretoria-Oos geleë is. Die landgoed is reg langs Suid-Afrika se eerste mensgemaakte strand, The Blydes, en naby al die vernaamste hoofweë. Die GreenCreek Leefstyl-landgoed spog met uitstekende geriewe wat die lewenskwaliteit op die landgoed 'n plesier maak. Geriewe sluit die Barn Leefstylsentrum in met 'n buitelug-gimnasium, restaurant, swembad, wassery en meer.

Die woonstel het sy eie privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, wasmasjien en toestelle om gaste tuis te laat voel. Die leefarea het 'n groot platskerm-TV en gratis, hoë-spoed WiFi word voorsien. 'n Verwarmer, waaier, strykyster en strykplank is ook beskikbaar. Die woonstel het 'n stoep wat die ideale plekkie is vir skemerkelkies. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die rustige ligging, uitstekende privaatheid, skitterende swembaddens en talle aktiwiteite sorg vir 'n genotvolle, ontspanne en onvergeetlike wegbreek. Ander geriewe sluit 'n sakesentrum, konferensiekamer en braai-area in. Gaste kan op die landgoed gaan stap, die leefstylsentrum geniet, by die restaurant eet of net gaan inkopies doen in die nabygeleë Hazeldean Winkelsentrum of Grove Winkelsentrum met sy talle restaurante, koffiewinkels, banke en openbare vervoer.

Slaapplek

’n Bespreking by Charlie's Greencreek sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Savannah Country Estate, Eenheid 1730 GreenCreek Lifestyle Estate, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R850
Vanaf R567
per nag (plek vir 2)
was R850
Vanaf R567
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Savannah Country Estate, Eenheid 1730 GreenCreek Lifestyle Estate, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90f2df3f4dcb6cf5596301d02e8a9317e52621456b25ab79832a6a84fb8bb747693f97520c71162d16efaaa6c43bf46a8291?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850, nou Vanaf R567  per nag (plek vir 2) Savannah Country Estate Unit No 1730 GreenCreek Lifestyle Estate 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.7581271 28.3796222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!