Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charlie's Place

Selfsorg
Charlie's Place
Vanaf R550
R550 R468
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Daar word op die meeste 2 honde op die perseel toegelaat indien vooraf gereël. Die honde mag nie jonger as 3 jaar wees nie. Geen ander diere word toegelaat nie. Die eienaars van troeteldiere moet daagliks hul troeteldiervullis optel. Bring asb. die troeteldier se beddegoed, komberse en bakke saam. Troeteldiere word nie op meubels of beddens toegelaat nie.
'n Weeklikse skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste indien vooraf gereël.
Breekskade moet onmiddellik by gasheer aangemeld word.
Daar mag slegs buite die woonstel gerook word.
Die gasheer en eienaars van die perseel kan nie verantwoordelik gehou word vir ongelukke wat gaste, gaste se besoekers, kinders, volwassenes of troeteldiere in en om die swembad mag oorkom nie.
Kinders en troeteldiere het slegs toegang tot die kothuis se ommuurde tuinarea. Hulle moet onder toesig wees indien hulle in die area van die swembad is.
Maksimum 2 besoekers mag tussen 10:00 en 20:00 besoek aflê, maar word nie toegelaat om oor te slaap nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R550
R550 R468
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Johns Wood-singel 12, Parklands, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6987eac783ea6f912179fe43798e79b5799f9844322ac88eeea5bcef39294403cde5460e13c75de20b780c0ccd7936c94cb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R468 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 12 St Johns Wood Close Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.818485053874 18.498490888269
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem