[email protected], Paradys Strand

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

[email protected], Paradys Strand is in die pragtige Paradysstrand tussen Jeffreysbaai en St Francesbaai geleë. 'n Lae waterbrug bied toegang vanaf Astonbaai na Paradysstrand.

Die bekoorlike huis is 200 m vanaf die seefront. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingroottebed, die tweede 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens.

Die oopplan-leefarea het 'n sitkamer, eetarea en 'n goed toegeruste kombuis. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie. Die televisiestel is redelik oud, maar het volle DStv Premium.

Daar is 'n dubbelgarage onder die huis wat deur gaste vir parkering gebruik kan word.

Vanaf die dek by die kombuis, kan gaste die uitsig oor die Gamtoomsriviervallei en Hanekamberge geniet. Vanaf die groot dek by die voordeur kan gaste oor die see en strand uitkyk na St Francesbaai.

Slaapplek

'n Bespreking by [email protected], Paradys Strand sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na [email protected], Paradys Strand gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 R880 per nag (plek vir 4)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false