Charlotte's Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Charlotte's Guesthouse is in Fernridge, 'n rustige voorstad van George. Die buurt is aan die voet van die Outeniquaberge.

Die eenheid is op die boonste verdieping en het 'n aparte ingang via 'n stel trappe. Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n ekstra-lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea beskik oor 2 slaapbanke, ideaal vir 2 kinders.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg. Die kombuis is toegerus met 'n yskaskassie, mikrogolfoond, eenplaatstoof, oond, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler. Die eenheid het ook bordspeletjies, DVD's, 'n eetkamer en ondervloerse verhitting. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig op die berg.

Slaapplek

'n Bespreking by Charlotte's Guesthouse sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 kinders
2 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Charlotte's Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za