Charm Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Charm Cottage is 'n selfsorggastesuite op die eienaar se perseel, in die Groenkloof sekuriteitskompleks in Pretoria. Die perseel is naby Groenkloof-kampus, die Brooklyn Shopping Mall en ander geriewe in die omliggende area.

Dié woonstel het 'n aparte privaat ingang en 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer-area het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie grens aan die bed en het 'n oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, wasbak, yskas, komplimentêre tee en koffie, kookgerei en breekware.

Die sitarea het 'n TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n swembad en 'n boma met 'n braai-area. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Ontbyt kan gereël word op versoek. Die gashere bly in die hoofhuis op die perseel en sal beskikbaar wees om gaste bystand te bied of inligting te gee oor doendinge in die area te gee.

Slaapplek

'n Bespreking by Charm Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Charm Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]