Charmed Plum Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Charmed Plum Cottage is in Plumstead geleë en bied kwaliteit verblyf wat ideaal is vir 'n paartjie of vir sakereisigers.

Dié selfsorgateljee-kothuis beskik oor 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Daar is ook 'n kombuis en sitarea. Die eenheid het egte houtvloere, groot vensters wat uitkyk oor die tuin, WiFi en 'n ten volle toegeruste kombuis.

Die eenheid is sentraal geleë in die Suidelike Voorstede, slegs 15 minute van die Kaapse middestad, Muizenberg, Houtbaai en Kirstenbosch af. Die treinstasie is slegs 5 minute se stap weg, en dit neem jou na Kaapstad en na Simonstad.

Slaapplek

'n Bespreking by Charmed Plum Cottage sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Charmed Plum Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za