Charming

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Charming is 'n bekoorlike, luukse selfsorg-eenheid op 'n kleinhoewe net 'n hanetreetjie van die pragtige Paternoster-strand af. Charming is die ideale wegbreek vir paartjies en gesinne, en is ver van die besig middedorp geleë, maar tog naby genoeg, sowat 1 km weg, sodat gaste alles wat Paternoster het om te bied kan geniet. Dit is vinnig en maklik om by die nabygeleë dorpe inkopies te gaan doen en jy vermy die swaar verkeer gedurende piek-seisoen.

Charming het slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is 'n ekstra kamer met 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n stort toilet en is ideaal vir kinders of vriende.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster breekware en eetgerei. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste, sowel as 'n platskerm-TV met DStv en gratis onbeperkte WiFi.

Die buite-area is heeltemal omhein en daar is 'n oulike tuin asook 'n stoep met 'n ingeboude braai, 'n piekniektafel en 'n buite-stort.

Onderdakparkeerplek is beskikbaar in 'n area wat kan sluit. Skottelgoed word daagliks gewas en komplimentêre koffie, tee, suiker en melk word voorsien.

Charming bied 'n inkopiediens vir moeë reisigers. Reël 'n paar dae voor die tyd met ons om alles op jou lysie vir jou aan te skaf en in die kombuiskaste te plaas. Die inkopies is betaalbaar in kontant met aankoms.

Charming stel voor jy bespreek dadelik jou verblyf!

Slaapplek

'n Bespreking by Charming sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Charming gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]