Charming 3 Bedroom House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Charming 3 Bedroom House is in die bekende vissersdorpie Saladanha aan die Weskus. Ideale selfsorgveblyf vir gesinswegbreke.

Hierdie lieflike huis bestaan uit 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis (linne word voorsien). Die eenheid het slaapplek vir 6 persone en die WiFi is gratis. Maak gerus gebruik van die braaiplek op die balkon. Daar is 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek vir jou motor.

Die huis is naby aan die dorp - al die winkels en die bank is net 5 minute se ry van die huis af.

Slaapplek

'n Bespreking by Charming 3 Bedroom House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Charming 3 Bedroom House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za