Charming Dorp Street

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Charming Dorp Street is in die hartjie van Stellenbosch geleë en is stapafstand van talle oulike winkels, restaurante en die Universiteit van Stellenbosch se kampus.

Dié grondvloer-woonstel in 'n sekuriteitskompleks het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en die ander slaapkamer is met 2 enkelbeddens ingerig. Die badkamer beskik oor 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die woonstel het ook 'n leefarea met gemaklike sitplek en 'n privaat tuintjie.

Veilige, onderdak-parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Charming Dorp Street sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Charming Dorp Street gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]