Charming Onyx by CTHA

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Charming Onyx by CTHA is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n hotel in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal geleë oorkant die KIKS en naby restaurante, winkels en ander besighede en ontspanningsgeriewe.

Die woonstel op die 7de verdieping het lugversorging en word via trappe of 'n hysbak bereik. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien.

Die woonstel het ook WiFi, 'n groot platskerm-TV met Netflix, 'n haardroër, strykyster en strykplank. Gaste het toegang tot die hotel se geriewe soos 'n klein gimnasium, swembad, dagspa, kroeg met voorraad en 'n restaurant. Die hotel het ook 'n persoonlike parkeerdiens en 24 uur-portierdiens.

Slaapplek

'n Bespreking by Charming Onyx by CTHA sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Charming Onyx By CTHA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 056 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za