Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charming Seaside Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartstraat 33, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 295 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Charming Seaside Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n tuinkothuis op ’n residensiële perseel waar die eienaars woon. Die kothuis is 200 m vanaf die seefront in Gonubie en daar is ’n gedeeltelike uitsig van die binnehof af.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste kamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ’n badkamer met ’n stort, gastetoilet en oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oondjie, stoof, mikrogolf en wasmasjien. Daar is ’n TV met die volle DStv-pakket en beperkte, gratis WiFi.

Die kothuis het ’n privaat ingang en onderdakparkeerplek op die perseel. Daar is ’n buite-area met ’n braai en gedeeltelike see-uitsig. Die kothuis is teen die see geleë, en stapafstand vanaf Gonubie se strand en rivier, en koffiewinkels, ’n apteek en 'n Superspar.

Slaapplek

’n Bespreking by Charming Seaside Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Charming Seaside Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 4

Ligging

  • Hartstraat 33, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink Charming Seaside Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartstraat 33, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACih5TsqLqwKrBzqIWNSOgM7OQtiPUaCFvT7NKQFVfJ5RIBSW3B?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 33 Hart Street Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.942552500818 28.027751953373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem