Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chartfield Guesthouse

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gatesville-straat 30, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Chartfield Guesthouse is in Kalkbaai en het 'n mooi uitsig oor Kalkbaai se hawe.

Verblyf is beskikbaar in 4 kamertipes. Die Loft-eenheid het 'n privaat balkon met 'n see-, berg- en hawe-uitsig. Daar is 4 deluxe-kamers wat na die see front, 11 mooi standaardkamers en 'n gesinskamer in die huis langs die gastehuis.

Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die Single Basic Tin-kamer het egter net 1 enkelbed. Elke kamer het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, asook 'n kluis, haardroër en gratis WiFi. Elke kamer, behalwe die Single Basic Tiny-kamer en Gesinskamer het 'n Android-TV, en gaste moet hulle eie aanmeldbesonderhede gebruik. 'n Daaglikse kamerdiens is beskikbaar.

Die gastehuis het 2 konferensiekamers met moderne geriewe vir 25 afgevaardigdes. Konferensies kan binne gehou word en vir kleiner groepe is die see-uitsigstoep ook 'n heerlike plek om in die somer te vergader.

Kalkbaai en die omgewing het 'n hele rits aktiwiteite. Dit is die ideale begin vir 'n toer van die skiereiland wat Bouldersstrand, Kaappunt en Chapmanspiekrylaan insluit. Dit is ook naby die Constantia Wynlande.

Gaste kan langs die see of teen die berge opstap om die sonsondergang te geniet. Die gastehuis is net 30 km vanaf Kaapstad se sakekern. Vir avontuurlustige gaste bied die area haaihokduik, valskermspring en helikoptervlugte.

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 58 resensies vir Chartfield Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Florian Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 96

Jaar gelys 14

Ligging

  • Gatesville-straat 30, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chartfield Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gatesville-straat 30, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9033930e0acc523c1ef3791a6c719db591410899581f9a6e29fb59ebf9d36df3c910bd65272036e7fcf1dbc818326ead971b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 1) 58 5 1 5 30 Gatesville Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.125660719676 18.448786139488
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem