LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chartwell Manor | LekkeSlaap
+116

Chartwell Manor

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seven Oaks-laan 235, Chartwell Country Estates, Fourways, 2055, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chartwell Manor bied 'n egte Afrika-bosveldervaring in Fourways op 'n landgoed van amper 3 ha. Dit is net 6 km noord van Fourways Mall en Monte Casino, 15 minute se ry van Lanseria Lughawe af en 35 minute se ry van die Leeupark af.

Verblyf word in 5 eenhede aangebied. Daar is 2 Lapa Manzi-eenhede met slaapplek vir 4 in elke, 1 Rock-kothuis met slaapplek vir 'n gesin van 4, en 2 Lala Panzi-huisies met slaapplek vir 2 in elk. Elke kamer het en suite-badkamers en koffie- en teemaakgeriewe, en word daagliks skoongemaak.

Gaste kan in die inheemse tuin met welige groen grasperke en bome vol voëlspesies, bosapies en ander wild ontspan.

Let asb. op dat geleenthede, soos partytjies, braaie of funksies nie by Chartwell Manor toegelaat word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Chartwell Manor
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Seven Oaks-laan 235, Chartwell Country Estates, Fourways, 2055, Gauteng
  • Gaste dink Chartwell Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seven Oaks-laan 235, Chartwell Country Estates, Fourways, 2055, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxOTI3M2FiLWJhYzUtNDA4NS05ZjNkLTU2ODJkN2MyMmQ2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 235 Seven Oaks Avenue Chartwell Country Estates 2055 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.989070159291 27.964548793743
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!