Chastelle

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 27 Jan 2019 tot 31 Mei 2019.

Beskrywing

Chastelle bied selfsorgverblyf in 'n knus oopplan-woonstel op die onderste verdieping van 'n sekuriteitskompleks in Hartenbos. Hartenbos is 'n kusdorp met 'n lewendige atmosfeer op die Tuinroete, 5 km vanaf Mosselbaai. Die woonstel is minder as 1 km vanaf die Hartenbos Seafront Centre met winkels, restaurante, wandelpaadjies, swembaddens en speelplek vir kinders.

Die ateljee-eenheid bied slaapplek aan tot 4 gaste en het 'n oopplan-slaapkamer en -leefarea, 'n badkamer en kombuisie. Daar is 'n dubbelbed en stapelbed en linne word voorsien. Verder is daar 'n etenstafel vir 4, 'n rusbank vir 2 en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oondjie, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die kompleks bied ook braaigeriewe en skadu-parkeerplek voor die eenheid.

Slaapplek

'n Bespreking by Chastelle sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Dubbelstapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chastelle gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 R450 per nag (vir 4 mense)

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 27 Jan 2019 tot 31 Mei 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za