Chateau C'elca

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chateau C'elca lê op die oewer van die majestueuse Vaalrivier, sowat 30 km vanaf Vanderbijlpark, 75 km vanaf Johannesburg, en 30 km van Parys af. Dié pragtige instansie is ideaal vir troues en konferensies.

Elke kamer het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, en koffie- en teemaakgeriewe. Die ontbytkamer het 'n ekstra koffiestasie en gratis WiFi is beskikbaar in die eetarea. Daar is gratis WiFi beskikbaar in die gaste-eetkamer en -sitkamer.

Ontspan in ons pragtige tuin, geniet die natuur en hou jou ore gespits vir die kenmerkende roep van 'n visarend.

Chateau C'elca maak voorsiening vir troues met 60 tot 70 gaste en konferensies met 30 afgevaardigdes.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chateau C'elca gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za