Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chateau de Marine Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 9, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chateau de Marine Boutique Hotel is 'n Boutique Hotel by die see in Struisbaai. Dié gewilde kusdorpie het een van die langste ononderbroke strande in die Suidelike Halfrond, afgewitte vissershuisies, kleurvolle visserskuite, 'n werkende hawe en baie bekoring.

Daar is 9 stylvolle slaapkamers en 'n gesinseenheid met 'n kamer wat aan die ander kamers verbind is. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Sommige kamers het lieflike see-uitsigte. Elke kamer het 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.

Daar is ook 'n swembad, binnehof en eetarea.

Gaste kan hulself met 'n ontspannende gesigbehandeling of massering by die nuwe spa-kamer bederf.

Die hoofstrand is ideaal vir watersport, soos kajakvaar, bootvaarte, branderplankry, lyfplankry, visvang en vlieërbranderry. Skulpe optel, wandel op die strand en walviskyk is ook gewild.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Chateau de Marine Boutique Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elsje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 5

Ligging

  • Marinerylaan 9, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chateau de Marine Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 9, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf2fe9e35ed36c7dfff11b9f7e64ee793af03695650e9e9b94b0fe1254092985183ec8f01be91a1080b26b037c02476ff511?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 9 Marine Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.809621 20.0559109
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem