LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chateau La Terrance | LekkeSlaap
+49

Chateau La Terrance

B&B

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 250 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Royal Room
Ontbyt.
Heavenly & 4 Ever Dream familie-eenheid
Ontbyt
Huisreëls

-Aandete kan vooraf bespreek word teen R200 per persoon ekstra
- Sosiale troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
- Opgeleide troeteldiere is welkom binne en onopgeleide troeteldiere moet buite slaap. Eienaars moet hul eie beddegoed en toiletgeriewe saambring.
- Die eienaars woon op die perseel saam met hul troeteldiere.
- Wegneemetes word nie in die kamer toegelaat nie.
- Rook en drink word nie in die kamers toegelaat nie.
- Harde musiek, geraas en partytjies word nie toegelaat nie.
- Net die aantal gaste, insluitend kinders, wat bespreek het word op die perseel toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 17, Aurora, 7325, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d0727ecffc1054c5b7652a6559dbb5b0e30aee8a791da9e74d5269efe8b4503d831396af497178e024b59db367da983ee29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag, vir 2 mense 17 Lang Street Aurora 7325 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -32.703946382976 18.48532050848
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!