LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chateau La Terrance | LekkeSlaap
+49

Chateau La Terrance

B&B
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 17, Aurora, 7325, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Chateau La Terrance bied 'n ontspannende wegbreekplek in die stil dorpie Aurora.

Die nostalgiese gastehuis is met 'n Franse flair versier en beskik oor 2 vleuels langs die eienaar se eenheid. Elke vleuel het 2 slaapkamers met slaapplek vir 2 gaste elk.

Die eerste vleuel huisves die Royal Room en Noble Room en die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed met 'n muskietnet. Elke kamer het 'n en suite-bakdamer met 'n stort en 'n toilet.

Tee- en koffiemaakgeriewe is in elke kamer beskikbaar en die vleuel het 'n gemeenskaplike kombuis met 'n mikrogolfoond, stoof en 'n yskas, en 'n sitarea met 'n TV met 'n DVD-speler.

Die kamers in die tweede vleuel kan apart of saam vir 'n gesin van 4 bespreek word en dit bestaan uit die Heavenly Room en die Dream 4 Ever Room. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte- of dubbelbed met muskietnette en hulle deel 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Tee- en koffiemaakgeriewe is in elke kamer beskikbaar.

Die kamers deel die gemeenskaplike sitkamer met 'n TV en 'n DVD-speler en die kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond en 'n yskas.

Aurora het 'n ongelooflike sterrehemel en veldblomme gedurende die seisoen. Redelinghuys is 30 km ver, Velddrif is 40 km ver en Piketberg is 45 km ver vir diegene wat die omgewing wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langstraat 17, Aurora, 7325, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Aurora Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 17, Aurora, 7325, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d0727ecffc1054c5b7652a6559dbb5b0e30aee8a791da9e74d5269efe8b4503d831396af497178e024b59db367da983ee29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag, vir 2 mense 17 Lang Street Aurora 7325 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -32.703946382976 18.48532050848
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!