LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chavonnes Farm Cottage | LekkeSlaap
+16

Chavonnes Farm Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Chavonnes Farm Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jack V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jack V

Mooi stil en rustige plek, met goeie atmosfeer, pragtige uitsigte op plaas, boomryk. Groot grasperk en mooi tuin. Binne was baie netjies. Ons het die kaggel binne baie geniet, asook genoeg hout wat voorsien is daarvoor.

Ons (pa en seun) het twee dae oorgebly om in die omgewing gholf te speel. Caledon en Theewaterskloof se bane is lekker naby. Ongelukkig het die wind elke aand gewaai (dit is binne sig van Caledon se windplaas), wat braai buite moeilik gemaak het. Gelukkig is die kombuis goed toegerus en is daar 'n kaggel binne. Hierdie is die enigste gastehuisie op die plaas, wat gemaak het dat ons baie privaat en ongehinderd kon kuier.

Maarten S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, peaceful stay in a large old building on a working farm with wonderful hosts.

You cant go wrong with Chavonnes Farm cottage. This cottage provides very great value for money and is run by lovely hosts. Below is some points that might be of interest: - Access is via a well kept dirt road. - Cottage is far enough from anything to provide a quiet environment (but you will have farm noises) - Cottage is a converted large old building that provides plenty of space and all the required bits and bobs and some more. - The location is near enough to the wine farms to easily pop out for a tasting and then drive home to rest at the fire place or over looking the sheep. if you are looking for Wifi and a TV i suggest you find another spot. ( and maybe reconsider why you are even going away?)

Jo B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantasiese ervaring om 'n naweek op die Chavonnes plaas te beleef.

Die asemrowende uitsig en die prag op Chavonnes plaas is wonderbaarlik. Die stilte praat met 'n mens in die oggend en saans wat rustigheid oor 'n mens bring. Die kothuis het al ons verwagtinge oortref, baie netjies en skoon met 'n binnebraai wat ons kon gebruik toe dit gereën het. Ons het ook baie goeie diens ontvang en die gasvrou was baie vriendelik. Sal beslis in die toekoms weer besoek.

Francois L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike wegbreek uit die stad se gewoel.

Wat 'n heerlike verblyf op 'n plaas weg van die stad se gewoel. Die plaas is sowat 10 km van die dorp en die grondpad is 'n droom. Ek is net spyt dat tyd nie hier stilstaan nie en dat die tyd om huis toe te gaan so gou verby is. Ons is baie vriendelik ontvang en is verder totaal gelos om ons alleentyd te geniet. Ek is wel spyt dat ons so baie rondgeloop het om die wonderlike omgewing en wynplase te verken en te ontdek. Ons beplan om weer terug te gaan en die canolalanderye te geniet en nooit die plaas te verlaat nie. Ons het verkwik teruggekeer huis toe en is nou gereed vir die uitdagings van die nuwe jaar.

Chavonnes Farm Cottage's terugvoer

Julle is 5-ster gaste. Julle sal moet terugkom. September is die beste maand vir die canola. Groete

Chavonnes Farm Cottage
Jannie S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S
Gesin met tieners

Salige plaastuiste.

Ons het 'n salige twee weke op hierdie pragtige koringplaas in die Overberg deurgebring en opregte plaas gasvryheid geniet. Heerlike rusplek vir skrywers, kunstenaars en boekwurms, maar ook sentraal geleë vir dag uitstappies vir dié wat verkies om na stilte en kalmte terug te keer na a besige dag se rondry en ontdek.

Chavonnes Farm Cottage's terugvoer

Dankie vir die terugvoering! Julle is 5-ster gaste.
Ek is bly julle word nou Kapenaars. Sterkte met die trek.

Chavonnes Farm Cottage
Kwartus S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kwartus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing.

Ons sal moet terugkeer net om die rustigheid op die plaas behoorlik te ervaar.

Chavonnes Farm Cottage's terugvoer

Dankie, Kwartus!

Julle was 5ster gaste.

Groete X

Chavonnes Farm Cottage
Aldo O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aldo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi versorgde plekkie met 'n rustige plaasgevoel.

Mooi versorg met al die basiese benodigdhede, elektriese kombers en nog ekstra vir die koue wintersaande. Lieflike plaasgevoel met skape wat blêr en voëls wat roep rondom jou. Daar is wel nog 'n wooneenheid wat verhuur word, so dis nie heeltemal afgesonder nie.

Chavonnes Farm Cottage's terugvoer

Baie dankie Aldo! Ons is bly julle het die verblyf geniet.
Kwaliteit is vir ons belangrik en dat die gaste n stukkie paashemel sal ervaar.
Groete van die plaas af

Chavonnes Farm Cottage
Anya V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anya V
Enkelreisiger

Rus vir jou siel.

Ek het so lekker gekuier by Chavonnes Farm Cottage. Met aankoms, was daar heerlike beskuit en fudge in die kombuis. Die kothuis is smaakvol gemeubileer en dit het alles wat jy nodig het - van ekstra linne en handdoeke, tot braai-geriewe en vuurmaak-plekkie. Die kothuis was baie skoon en netjies, en die atmosfeer is perfek vir wanneer mens wil ontsnap van die besige stadslewe. Soggens word jy wakker met die skapies se ge-blêr in die agtergrond. Ek sal beslis weer Chavonnes Farm Cottage besoek om lekker te ontspan/rus!

Marelize B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize B

Rustig en gerieflik op 'n pragtige plaas.

Ons het baie lekker gebly by Chavonnes. Dit was baie rustig en ons het die plaaslewe rondom ons waardeer. Dit was naby aan die Hemel-en-Aarde-vallei en ons kon baie gaan sien. Die gasvrou was baie vriendelik en ons het als gehad wat nodig was. Baie dankie!

Karina G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige heerlike wegbreek met genoeg geleenthede om ander plekke ook te besoek.

Baie netjies en goed georganiseerde woonplek. Vriendelike gasheer en gasvrou. Baie mooi plaas in die Overberg.

Adriaan K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek in 'n wonderlike omgewing. "Bliss" is die Engelse woord.

Baie nice plek, stil, skoon, mooi uitsigte 360-grade. Sal graag langer wou bly.

Zelda B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Secluded, relaxing but close enough for a day out to Caledon (only 8km) or surrounds if you really wanted to.

Take a walk up the mountain (need to be somewhat fit) and enjoy the panoramic view to the 'Hemel-en-Aarde' side of the valley. Fish for bass in the dams (though the water levels are low, if you have the right equipment you'll succeed). No TV or radio so sit back and read, on a comfy couch indoors or on the large lawn under a tree if you like or listen to the blue cranes, sheep and other animals. Take a trip into Caledon to enjoy the warm baths - only 10 minutes away. On the farm you feel like you're a million miles away from civilisation. Hosts and their pets are friendly but leave you in peace.

Ursula V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula V
Gesin met klein kinders

Rustige nag.

Pragtige, skoon, gemaklike kothuis op 'n plaas nie ver van Caledon. Grondpad vir so 8km was baie mooi. Lekker rustige plaasgevoel. Rede vir lae sterre vir kliëntediens is omdat eienaars nie die naweek tuis was nie. Dit is self catering, so minimale interaksie is nodig. Ek kan egter nie 'n gradering gee as daar nie mense was om sulke diens te lewer nie.

Lynda H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfection and peace in rural surroundings.

Chavonnes Farm Cottage is the perfect place if you are seeking peace and quiet. Situated next to an old farmhouse in the middle of the farm, surrounded by fields of wheat, canola and sheep. Wonderful walking, birding, nature. The cottage is spotlessly clean and everything you could need is provided. The beds were very comfortable and the shower/bath worked well. We were warmly welcomed by our hostess and were delighted to find home made rusks, tea and coffee all waiting for us in the kitchen. You would need to stock up on groceries as your drive through the town of Caledon, 10 minutes drive from the farm. Highly recommended and will go again!

Candice C - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing and beautiful place.

Stunning farm and wonderful host. We enjoyed our stay immensely and will definitely be back.

Alex S - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex S

Pragtige plaas! Oulike, groot kothuis.

Sien die sterre hieronder.

Jaap P - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap P
Besigheidsreis

Ons het voorkeur behandeling ontvang.

'n Baie aangemane atmosfeer. Keurig en smaakvol gemeubileerd. Charline is 'n baie aangename persoon.

Jaap P - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap P
Besigheidsreis

Historiese gebou met ongelooflike karakter.

Heerlik gebly. Baie skoon en netjies. Absoluut gek na die atmosfeer wat die wooning skep. Absoluut aanbeveelbaar. Sal weer van hul gasvryheid gebruik maak in nabye toekoms.

Vanaf R1 800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chavonnes-laan, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ITsO6Dwplxdn8e5LqlPKGFvRqLEEOkK3Evq4e2uGVj6QcihXo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 4 persone) 18 5 1 5 Chavonnes Avenue Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.291296534429 19.366139173508
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!