Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Belasting en Ekstras
Hout beskikbaar teen R40 'n krat.
Geen TV beskikbaar.
Rook is verbode en troeteldiere word nie toegelaat nie.
Buitebraai onder die eikebome.
Bring asb. jou eie handdoeke vir buite-gebruik.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf R1 800
per nag (vir 4 persone)
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chavonnes-laan, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom