Check Inn Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 242 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Daan K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Baie bekostigbare verblyf naby Waterfront. Die verblyf was baie bekostigbaar, veral vir daardie omgewing. Dit is baie naby aan die stadion en Waterfront. Daar is wel beperkte parkeering binne in die perseel, maar daar is 'n nagwag op straat wat die voertuie oppas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sidney M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Excellent value. Great stay, very central and super neat. Will definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koot B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Baie goed geleë. Goeie waarde vir jou geld. Baie lekker gebly, dankie. Rustig, stil, uitstekende diens! Baie netjiese kamer. Relatief baie nuwe afwerking!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Is klein, maar 'n mens soek net 'n slaapplek en 'n warm stort. Dit was baie aangenaam, en is goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrico S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Te lekker, te lekker. Naby alles lekker, gerieflik, stadion, restaurant, etc. Sal weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Convenient. It was a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-Mari D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Goeie waarde vir geld. Heerlik gebly, kamer was netjies, personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Is gerieflik geleë, personeel gaaf en 'op die ball'. Altyd lekker. Ons het baie laat arriveer en ek was bekommerd oor ons huurvoertuig (aangesien parkering redelik beperk is en op 'n 'first come first serve' basis is), maar ons was so gerus toe ons sien daar is 24 uur sekuriteit aan diens. En die feit dat julle vinnig na ons vertrek ons geskakel het om te sê ons het iets in die kamer vergeet, is 'next level' diens (wens die motorhuur maatskappy wou dieselfde doen ).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Netjies en uitstekende diens! Baie netjies en skoon! Baie vriendelik gehelp en diens was uitstekend! Wees net bewus dat parkeering 'first come - first serve' is. Ons kon wel die voertuig buite op die sypaadjie parkeer en dit was veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 242

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 155 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe46b48c7e9186cd884b5bfe04a667b3e7ff702ea516f6eec321554c4d7e13671b5cbca5dd460c87cec52feb00b45d4f38e74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 242 5 1 5 155 Main Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.907914911564 18.406222581615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang