LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cheese Farm & Lodge | LekkeSlaap
+40

Cheese Farm & Lodge

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 17 resensies vir Cheese Farm & Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Anneline C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anneline C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker om in bos te kuier, honde was baie welkom.

Die bed was baie sleg - ek dink dit moet vervang word.

Willie F - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie vriendelike mense en diere (Duma, Max en Rio) kos was uitstekend sal definitief weer daar bly.

Jacorien N - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacorien N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moeite werd!

Baie huislik en lekker om hier te kon kuier!

Gavin M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gavin M
Enkelreisiger

Die werklike plek is nie soos die foto's nie.

Grondpad te lank en stowwerig. TV-afstandbeheer moes vervang word, so dit is duidelik nie vooraf nagegaan nie. Die gordyn het reste van 'n perdebynes gehad. Aircon is al maande nie skoongemaak nie. Stort- en wasbakdrein geblokkeer. Geen vars melk vir koffie nie. Geen ordentlike groot pan nie. Geen vuurhoutjies of aansteker vir gasstoof nie. Geen sjampoe nie. Gloeilamp ontbreek geheel en al.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Actual place is nothing like the photos.

Dirt road too long and dusty. TV remote had to be replaced so obviously not checked beforehand. Curtain had wasp nest remains. Aircon has not been cleaned in months. Shower and basin drains blocked. No fresh milk for coffee. No decent sized frying pan. No matches or lighter for gas stove. No shampoo. Light bulb missing altogether.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anna-bè C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-bè C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en gerieflike verblyf.

Ons 2 nagte hier was baie lekker. Die plaasatmosfeer, lekker winkel met produkte uit die omgewing en restaurant op die perseel maak dit alles baie aangenaam. En die wasgoeddiens was van groot waarde na 8 dae op die pad. En die ligging is puik. Ons kon baie van St Lucia en die omgewing geniet danksy die ligging.

Cheese Farm & Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die posetiewe terugvoering. Ons is baie opgewonde dat julle dit geniet het en hoop om julle gou weer te sien.

Dankie Nicky & Carina

Cheese Farm & Lodge
Martin C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Die eienaar kan werklik iets doen om meer vriendelik voor te kom.

Cheese Farm & Lodge se terugvoer

Goeiedag Martin,

Baie dankie vir jou terugvoer.

Ek is verbaas oor die opmerking wat daarop dui dat ek vriendeliker moet wees. Ek het julle met vriendelikheid verwelkom, na julle eenheid gevat, en toegelaat dat julle jul twee honde saambring. Ons laat dit nooit toe nie, maar het 'n uitsondering gemaak om julle tegemoet te kom.

Groete,
Chane Cheese Farm & Lodge

Cheese Farm & Lodge
Willem S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Gesin met tieners

Absoluut fantasties.

Baie lekker, baie vriendelike mense, ons sal enige tyd weer teruggaan, fantastiese kos en personeel.

Cheese Farm & Lodge se terugvoer

Baie dankie dat julle ons plekkie bespreek het was n voorreg om julle te ontmoet het en hoop ons sien julle weer in 2018.

Cheese Farm & Lodge
Tammy S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tammy S
Gesin met tieners

A pleasant stay with friendly staff.

The accommodation was comfortable and had everything needed. It was quiet and relaxing.

Lize S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvryheid.

Aangename gasvrou in 'n baie mooi area met skoon en gerieflike verblyf. Koffiewinkel en winkel baie oulik ingerig met vars kaas op die spyskaart! Ons bly definitief weer hier. Dankie Nicky.

Cheese Farm & Lodge se terugvoer

Baie dankie dat julle hier geslaap het en sien sommer gou weer.
Groete

Cheese Farm & Lodge
Daleen H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen H
Gesin met tieners

Iets anders as die gewone.

Dit was heerlik. Daar kort net 'n kas in die kombuis gedeelte om jou kruideniers in te pak. Sowel as 'n kassie in die badkamer want daar is niks. Verder was die verblyf heerlik.

Henriette P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette P
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en rustig, let wel dis meer woonstel opset, dus klein.

Baie aangename atmosfeer en rustig! Baie mooi. Dis meer woonstel opset, dus klein. As jy dit weet vooraf en dis nie vir jou 'n verrassing nie, is dit fantasties! Ons was dagbesoekers by Cape Vidal wat ongelooflik was!

Leon H - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Leon H

Definitief sal ek eerlik kan sê: geen waarde vir geld nie.

Die yskas werk nie en te veel lawaai. Dit is eintlik skokkend. Hulle het wel 'n lig vervang, maar los die lampskermvuil. Die man het 18:00 eers aangekom.

Dries D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries D
Gesin met klein kinders

Gerieflike kamers en gasvrye personeel.

Ons sal beslis weer by Chane Cheese Farm & Lodge oorslaap.

Henri-john K - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henri-john K
Gesin met klein kinders

Die plaas is pragtig en maklik om te vind. Die grondpad (laaste 4 km van die reis) is in goeie toestand en nie onveilig in die donker nie.

Die kamer is groot genoeg vir twee grootmense en een klein kind (bring jou eie slaapgoed vir die kind) en die kombuis is voldoende. Die plaas se restaurant se pizza's is voortreflik. Die stort se waterdruk was nie watwonders nie - dis seker die een ding wat verbeter kan word. Die prys is billik en die ligging goed - mens kan maklik by Mtubatuba uitkom, en die iSmangaliso park is omtrent 10 km weg.

Jonathan W - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan W
Besigheidsreis

Very pleasant stay

Very pleasant stay. My only problems experienced here were that when they opened the door, the room smelt musty which was not nice, and also, the fridge was off so there was no ice available, (they did bring me ice after asking).

Dilien V - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Dilien V

The room we stayed in was not sound proof, heard every word and footstep

We felt this was not the best place to stay for the money paid! However it was clean and safe. The room we were in was not sound proof, which was very annoying.

Hettie L - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hettie L
Gesin met klein kinders

Very nice farm getaway for kids.

Great getaway to give the kids a taste of farm life. Staff was amazing. They taught the kids to how to herd goats and cows!!

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 67, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2OWRiMzdjLWIyNjQtNGU5MS04ZWQwLWNjN2UwYjM5ZGNmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 17 5 1 4 Lot 67 Mtubatuba 3935 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.415168247846 32.244814038277
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem