LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cheetah Lodge | LekkeSlaap
+23

Cheetah Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Die Draai Plaas, Brandwag, Mosselbaai, 6507, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cheetah Lodge is 'n bekoorlike familie-B&B wat op 'n kleinhoewe in Mosselbaai geleë is, 'n dorpie op Suid-Afrika se pragtige Tuinroete. Die perseel is 10 km vanaf Hartenbos, langs die R328 wat na Oudtshoorn lei, en verseker dus rustige en stil verblyf met al die voordele van die dorp-area.

Daar is 5 stylvolle dubbelgastekamers en 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 gaste. Elke gastekamer het 'n uitsig op die berge, die swembad of die goed-versorgde tuine op die perseel.

In die somer kan gaste lekker langs die swembad met 'n drankie ontspan, die tuin met sy pragtige voëls bewonder, of van die braaigeriewe gebruik maak. In die winter sal die knus sitkamer met die kaggel en TV gaste gemaklik en ontspanne laat voel na 'n lang dag van doendinge in Mosselbaai en die Tuinroete.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Cheetah Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Die Draai Plaas, Brandwag, Mosselbaai, 6507, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Die Draai Plaas, Brandwag, Mosselbaai, 6507, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlY2ViY2NmLTdlYmYtNGQ5MS04MjVkLWViZTU3OGU5NDEzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Farm Die Draai Brandwag 6507 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.060778447051 22.060378267529
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!